583) ons was lus 583) ons was lus May 10, 2008 waar die parras hulle minnelied kwaak die wyfies fyn-praat terug hop-hop nader hulle die kwakery raak nou irreterend die wyfies draai om en kwaak weg gekrenk stap die paddamanne terug Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!