579) bonkers

579) bonkers

ons het saam
mampoer gedrink,
in die sestigers
was jy sy drugs
die sestigers se prewelinge
was te laat

as jy op drugs is
mis ons die son
dan sit jy alleen
in die dwelm kak
en ek alleen
op die rand
van die lewensdam

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz