590) ek vee die hemel

590) ek vee die hemel

met my hemelbesem
wat ek gekry het
toe ek toegelaat is,
ek vee en ek vee
dit is hier nie so lekker
as wat hulle gesê het nie,
ek bliksem ‘n engel
kaplaks val ek weer
op die sondige aarde

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz