602) dit was lanklaas gewees

602) dit was lanklaas gewees

lanklaas het ons gelag
lanklaas het ons oog
mekaar se blink gesien
jou skaterlag
het die mis voor die son
weggeblaas
dit was lanklaas
lank gelede
te lanklaas

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz