601) jy kan vry vir ewig 601) jy kan vry vir ewig May 18, 2008 die koor sing GOD luister en glimlag, die gemeente sing GOD luister en glimlag, almal is nie hier nie. Hy gaan na die kroeg na die golfbaan na die hoerhuis die troppie sing vals, GOD glimlag en sê sing sondaar sing. Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!