598) die vrou
die vrou stap stadig
na die ou boom
sy sien die vallende blare,
trane vloei haar wange af
soos die blare
van die ou boom
het haar minnaars
net een seisoen gehou
sy het hulle net gebruik
om hulle in die winter te vermoor
sy draai om
en stap weg
die dwarrelende blare
van die ou boom
verdwerg haar
Leave a Reply
Be the First to Comment!