596) net ek

596) net ek

ek het gedink
ek kon dit alleen doen

ek het my geweer
ek sal almal doodskiet
dink ek

die lokval gestel
was vir vyftig
net ek was daar
met my geweer

in die maanlig
sien ek vyftig koeëls,
vyftig koeëls
deur my liggaam
ek het my
misgis

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz