615) masseer
ek masseer jou
jy masseer my
ek doen alles
die slape
die wenkbrou
nek en skouer
rugspier en rugmurg
by die twighlight zone
hou ek op en spring
op die knie,
kuit en enkel
toon ook .
ek praat met jou
jou sug vertel
ek gooi my digterskombers
oor jou
vat my boek en bril
en voel jou
warm sagblaas asem
teen my wang
Leave a Reply
Be the First to Comment!