626) die sterre

626) die sterre

ek kyk op
na die hemelruim
miljoene sterre
knik vir my

asof hulle weet
ek gaan ook
eendag
afkyk

ek knik
vir een van
GOD se
kinders

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz