624) ster 624) ster May 30, 2008 ek is ’n ster wat wandel my lig is dof ek sirkel en dwaal ek is nie ’n engel ster nie my naam is apollo 3 die donnerse Amerikaners het my tot hier opgeskiet die hemel is nog baie ver van hier Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!