622) ek kan nie dink nie

622) ek kan nie dink nie

ek is eintlik ’n aap
hulle noem my
’n na-aper

dit is maklik
om dit te doen
want

die liewe HEER
het my nie
genoeg
verstand gegee nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz