620) op die ysberg

620) op die ysberg

vyf kilometers
het ek deur
ysberg geworstel

ek is op die top
van die berg
en sien die uitspansel
ek kan nie verder
die berg het opgehou

ek het die kruin bereik

kyk na my foto

en jy sal besef
dat die ewigheid
nog voorlê

GOD gee nog berge
om te klim
GOD gee lewe
na die aardse
dood

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz