619) gevat

619) gevat

jy het lekker gesteel
jou baas het vermoed
maar ek het geweet
jy het lekker geëet
jy het lekker gedrink

jou hart lewer
longe en tong
is nie meer
so gesond

jou gewete kla jou aan
jy het gevat
jy gaan nou betaal

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz