617) dan weet jy 617) dan weet jy May 30, 2008 die helder lig die rukslag die bande skree die flitsende rooi lig ek sit vas in die wrak die stem sê hy sit vas sy oog is al glas sê die stem hy gaan dit nie maak nie ek hoor dit alles my GOD ek is dronk Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!