616) vraatvreet 616) vraatvreet May 30, 2008 ek is vet en oorgewig laatnag storm ek die silwer yskas en vraatvreet maar die honger hierbinne wil nie stil nie maar nou al 230 kg weet ek die maat wat ek soek weeg net 55 kg die honger sal bly Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!