’n duisend
op die web
is te veel
hulle veroorsaak
opeenhopings
blok die net
gridlock
ma spinnekop
is gatvol
sy skop hulle
een vir een
van die web af
hulle lyk soos stralers
wat vanaf
O T lughawe opstyg
elkeen met ’n
blinkwit webstraal
aan die gatkant
Leave a Reply
Be the First to Comment!