648) het jy genoeg gehad

648) het jy genoeg gehad

vra sy
terwyl die trane
teen haar wange
afstroom

ek het jou
my alles gegee

nou breek jy
alles aan stukke

het jy geen gewete
het jy geen trots

jy het my mislei
ek fokof nou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz