683) rooi rose vir n hartseer meisie 683) rooi rose vir n hartseer meisie June 16, 2008 ek stuur rooi rose vir die mooiste meisie in die dorp dit was nadat ons gestry het ek stuur rooi rose vir die oulikste meisie op die dorp dit was nadat ons opgemaak het ek was toe in standerd 5 vandag nog stuur ek rooi rose Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!