715) net soms

715) net soms

dink ek aan jou stir jy my binneste
want dit is seer elke keer
elke keer ril my liggaam
ek besef nou soos jy my

hoe ek jou begeer het
beseer het die dag
die dag toe ek gesê het
vir altyd
toe ek gesê het
daar is ’n ander

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz