716) nie meer elke aand … 716) nie meer elke aand … June 20, 2008 kom sit jy by my nie nie meer elke aand woes jy my hare nie nie meer elke aand natlek soen jy my nie meer jou naam op marmer geskryf sewe jaar nou nie meer elke aand nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!