709) ek kom terug sê sy 709) ek kom terug sê sy June 20, 2008 ek maak die deur oop jy staan traanwang voor my jou lang sliert-hare bleekgesig twee verskrik kinders klou aan haar bene vas haar oë smekend sê sy, ek is terug ek sê, dankie my God ek het so lank gewag Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!