706) die slang wat lag

706) die slang wat lag

het my bekoor
my betoor

sy sluip woorde
het my gesus

sy glasoog
se geblink
het my geblind

ek het uitgebreek
die fetus langs my hart
het vrygebreek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz