sug en kyk op
na die broei neste
hoog teen die kranse
die klein arende se gepiep
weergalm teen die kranse
toe hy nog ’n jong arend was
het sy kinders
uit die neste opgekyk na sy troon
vandag verveer hy gedurig
los vere dwarrel die dieptes in
hy is binnekort
bles
Leave a Reply
Be the First to Comment!