721) het ons dan vergeet?

721) het ons dan vergeet?

van die sag, fluister woorde
toe ons net aanmekaar
wou vat

die gelukwêreld
het voorgelê

het ons dan vergeet
van die seerwêreld
wat agter ons is?

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz