741) sy sing

741) sy sing

van liefde
wat sy nie verstaan nie
hulle gebruik
altyd
die blonde
seksbom
image
om drange te wek
sy sing
vals

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz