739) het jy gedink

739) het jy gedink

ek sal jou glo
my vertel
wat ek wil hoor

die prentjie inkleur
met jou gebruikte potlode
dis te vaag
ek kan jou
nie sien nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz