734) irresistible

734) irresistible

op die veld
speel ons die spel

wie wil ons hê
wie gaan vir ons kry

ek soek mooi
ek soek rooi

maar die dikke
duik my

en sleep my weg
haar prooi
wind uit

ek kan nie keer nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz