731) ek hoor weer

731) ek hoor weer

die troumars
jou blosend gesig

toe jy afstap
afwagtend
het ek gestaan

dit was jare gelede
vandag hoor ek net

jou fkn
luigat
ek vlug

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz