747) skuimbad

747) skuimbad

sy is sag
en wag
in die skuimbad
ek dig en dig

en dig
embrios
lewe nie lank
in winterkoue nie

ek skryf mal
want
embrios
leef nie lank
in winterkoue nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz