772) your’e my kind of girl

772) your’e my kind of girl

het ek vir haar gesê
jy het opkrul
teen my gelê

die winter sonnetjie
het my warmte
aan jou gegee
warmer as die winterson

jy het sagoog
na my gekyk
en gesê
jy is my lief

ek het vir jou gesê
your’e my kind of girl

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz