770) voortplant

770) voortplant

daar was net 6 oor
3 hy’s en 3 sy’s
die oorblyfsels
van die vreeslik skiet

die ruwe berge hul skuiling
hulle het voort en voort geplant

een duisend man gewapen
met spies perd en boog

die us marines
het in 10 minute
hulle uitgewis
krag is mag
sê die laaste ses

3 hy’s en 3 sy’s
en plant voort

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz