754) my meisie sê

754) my meisie sê

die kos is op die tafel
kom en warm jou binne

my wese versadig
ek kyk
loeroog na haar

sy glimlag
die warm is daar
vannag gaan
die winter

my nie verweer nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz