774) ek dink aan jou met …

774) ek dink aan jou met …

met sag in my hart
al het jy my gelos
vir die gym instrukteur

ek gee nie om nie
want oor 3 jaar
is ek ’n miljoenêr

ek kan kies
wie ek wil

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz