804) jy is weg

804) jy is weg

jou traanoog vertel
jy het net kom sê

ek het genoeg gehad
jy was nie eerlik gewees nie

sy draai om
die nag
sluk haar in

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz