800) ons is rooi

800) ons is rooi

die aarbei arbeid
haar kinders groen
in die huis

die vroeg somer
stuur die blos
op die wang

amper reg vir pluk

die rond wurm
dik geslaap
wek deur aarbei geur

tande slaan sy
in blos aarbei lyf

haar telg voed
diep gebere

in haar rusper
lyf

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz