799) haar eier 799) haar eier July 6, 2008 die liefdes eier uitgegly verwonderd het sy gekyk na Gods wonder ’n nuwe lewe kan dit wees ’n ruwe man verlei sy wyfie haar eier uit sy was verbaas haar eier groot sy broei gesus hierdie somer soog sy ’n ander man sê kind Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!