794) kan dit so maklik wees 794) kan dit so maklik wees July 6, 2008 om na al die jare die bande te breek na die soveelste keer het jy met cheep parfuum by die huis gekom dit is genoeg ek pluk my 2 karaat ring en gooi dit in die swembad ek kan dit uitduik en omruil vir een karaat my nuwe lief is maar arm Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!