792) vandag 792) vandag July 6, 2008 ek sit in die klein kerkie die harde bank vertel van die kruistog pad die ween die lyding bloed gestort ek kniel en vra my GOD waarom kan ’n duisend nie op hierdie bank kniel nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!