815) het ek dit reg

815) het ek dit reg

as jy sê
alles vir die liefde
maar wat jy wys
is lyding

waarom bly jy stil?

jy is lief
vir die bliksem
al slaan hy jou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz