833) de la rey 833) de la rey July 12, 2008 jy was dapper gewees geveg vir reg maar jou geweer se loop was krom die bliksemse kakies het jy misgeskiet hulle het nie minder geword nie, maar het jou verswelg generaal generaal dit was verdwaal gewees Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!