831) ‘n mens moet 831) ‘n mens moet July 12, 2008 jou gees laat seil saam met die wind tot op die top van ‘n berg afspring op ‘n donner wolk saam met die reëndruppels plof in die stof om nat aarde te maak om die lewe saad wakker te maak om te groei tot vag van genade Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!