828) die vlieswolkie

828) die vlieswolkie

lê laag op die horison
en wag vir die son
om bed toe te gaan

wie weet
dalk kan sy
die son verlei

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz