839) die appel smaak

839) die appel smaak

die slang was slim gewees
hy het ’n hele kas
golden delicous appels bestel

dit sal genoeg wees
om adam te verslaaf

hy het nie eens
coke nodig sê eva

hy is maar net
eenvoudig
en lus

hy sal val
vir die appel smaak

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz