847) ek skinner nie

847) ek skinner nie

sê sy vir haar vriendin
sy hoor die storie
en vertel haar vriendin

die sê toe vir haar vriendin
ek verklap nie
toe kom die storie
by haar ek skinner nie
vriendin uit

sy sê toe haar vriendin
het haar defenetief nie vertel nie

’n moerse deurmekaarspul sê ek
en drink my bier

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz