845) nuwe vleisie

845) nuwe vleisie

ek is jammer
maar die meisie
is jonk
’n nuwe vleisie

sy vreet my op
my jare vreet sy
tot niks

ek kon nie by hou
my nuwe vleisie
vreet my op

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz