844) crash

844) crash

die ruit splinter
airbags ontplof
kruitreuk
wiele skreeu

fok ek tol
rond en rond
crash

die stof styg
splinters val
is dit ek

wat hier
langs die wrak

arms en bene gekreukel
die laaste ruk
ontsnap

’n cadaver
langs die pad

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz