863) as jy maar geweet het

863) as jy maar geweet het

wat jy aan ons
gedoen het
met jou seksie lyf

jou laehalsvooroorbuig
jou droom oë

jy was jare voor my
ek was in matriek

jy was my
onderwyseres

ek sien nog
hoe die wilgerlatte
in die wind swaai

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz