ek het vier
sê die veertig jarige
nogal mooi en seksie
sê ek
vakansie gees
en kerslig ete
jc le roux
het die ding gedoen
dit was ’n wille nag
gewees
ek het vier sê sy
die volgende dag
jy het vuur sê ek
toe ook
toe ek die deur oopmaak
storm vier rooikop
wetters op my af
Leave a Reply
Be the First to Comment!