868) dit was ’n bloederige

868) dit was ’n bloederige

dit was ’n bloederige
gemors
toe ek
my eerste bok
geskiet het

ek moes sny
om die laaste ruk
die laaste blêr
van sy lewe te neem

toe moes ek die peer
ook sluk

hulle het my nie
alles vertel nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz