877) soms sien ek jou

877) soms sien ek jou

wanneer jy in wit sy
in die mis verdwyn

dit was ons huweliksnag gewees
in wit sy was jy

my x
in mini
en lae hals
het sy
my geterg

jy het omgedraai
en in die mis verdwyn

ek soek nog steeds

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz